YHWE GOD VAN ALLE REINHEID

U DINK AAN MY IN AL U WYSHEID
U VERLOS MY UIT DIE HAND VAN DIE LEEUNAAR
YHWE GOD VAN ALLE REINHEID
U BEVRY MY UIT DIE MAG VAN DIE VYAND
U LAAT DIE BERGE DRINK VAN UIT U BOONSTE KAMERS
IN OORVLOED SEEN U ONS VAN UIT U HEMEL VENSTERS
DIE HERE IS KONING - LAAT DIE VOLKE BEWE
HY TROON OP DIE GEERUBS EN LAAT SY KINDERS LEWE

HALLELUJA x 5

JESUS U LIEFDE IS MY HAWE
MY ANKER AS DIE STORM WINDE WAAI
U SELF IS MY GESEENDE EINDBESTEMMING
MY VESTING OP ‘N VEILIGE BAAI

DAAROM KAN EK U ALTYD UIT LEEF
EN U DOEL VIR MY LEWE SO ERVAAR
WANT U MY ALTYD WEER MET VREDE
EN U GEES LAAT ALLE ONRUS IN MY BEDAAR