Eloise word gebore in Krugersdorp op 18 April 1969 en verhuis saam met haar ouers na Witrivier in Mpumalanga waar sy steeds vandag woonagtig is vanaf die ouderdom van 4 jaar.

Eloise begin sing op 16 en op 17 behaal sy 5 de plek in Crescendo en op 19 stel Transistor Musiek haar eerste Langspeel plaat vry.

Die produksie lewer treffers op soos La-france, Manolito, Snare van my kitaar en vele meer, Eloise verskyn op elke SAUK musiek program en artikels oor die sukses van haar musiek verskyn in vele dagblaaie en tydskrifte. Asook radio onderhoude regoor Suid – Afrika en Namibië. Read More

Buy the album now

Join me on Twitter now

©2015 ALL RIGHTS RESERVED ELOISE888.COM | WEBSITE DESIGN BY ®EAGLE WEB DESIGN
 

Like my Facebook page

Go to my You Tube Channel to view my music videos and cd advert.

Hebrews 1:3

He is the radiance of the glory of God and the excact imprint of His nature and He upholds the universe by the word of His Power.

Glory to Jesus Star Breather that became my Sin Bearer!

 

Love is for free Old people are precious Visit www.carebuddies.co.za and see how we care

Click here to Read my MEDIA RELEASE June 2013

.