DEUR JESUS MAG EK

 

ELOHIM YARE (GOD MOST AWESOME)
KADOSH (HOLY ONE)
MAGEN (SHIELD)
MELEK KABOND (KING OF GLORY)
OLAM ZERONA (THE EVERLASTING ARMS)
PALET (DELIVERER)
RAB (LORD NOURISHER)
RUMN ROSH (THE ONE WHO LIFTS MY HEAD)

DEUR JESUS MAG EK IN

U TEENWOORDIGHEID KOM

DEUR SY BLOED MAG
EK WOON OP U HEILIGE BERG
WANT BESKERM MY O HEER
EN BY U BLY EK SKUIL
ALLE GOEIE DINGE KRY EK VAN U

HERE U ALLEEN IS MY ERFENIS

MY EIE BEKER VAN SëEN

U LUISTER NA MY
IN REGVERDIGHEID
EN HIEROOR IS MY
HART VOL DANKBAARHEID

 

‘N PRAGTIGE PLEK

IS VIR MY AFGEMEET
EK BESING U LOF
EN RUS IN U VEILIGHEID
MY VOETSTAPPE VOLG IN U VOETSPORE
EN MY VOETE SAL NIE WANKEL NIE

EK ROEP TOT U HEER
EN EK WEET SAL ANTWOORD
U BUIG AF EN LUISTER
AS EK BID
U WAT MY RED MET U
STERKE REGTER HAND
U BEDEK MY IN DIE SKADU
VAN U VLERKE

EK HET U BAIE LIEF HERE

U IS MY STERKTE EN MY ROTS
MY VESTING EN MY HEILIGE REDDER
MY GOD EN MY ROTS BY WIE EK SKUIL

JA U LEI MY NA U VEILIGHEID
EN RED MY OMDAT U MY SO LIEF HET
EN U LAAT MY LAMP ALTYD HELDER SKYN
DANKIE HEER U RUS MY TOE MET KRAG